Select Language

BVSA

Follow
About
0219149604
http://www.bvsa.ltd
South Africa (zuid Afrika),
Accounting, Accounting,
BVSA Groep is 'n dinamiese rekeningkundige- en finansiële dienste firma, wat al vir bykans 25 jaar aan die klein- en medium sake sektor ondersteuning bied. Ons is 'n groot groep enersdenkende mense, wat vanuit ongeveer 22 takke 'n verskeidenheid oudit-, rekeningkundige- en finansiële dienste verskaf. BVSA Groep bied geleenthede vir enige Brek (Insl. Hons), Bcomm, Finansiële Beplanning en Beleggingsbestuur studente. Indien jy daarin belangstel om jou SAIPA of SAICA klerkskap by ons te voltooi, doen aanlyn aansoek by https://www.bvcsa.ltd/careers.aspx. Of stuur jou CV, akademiese rekords en ID na toinettew@bvsa.ltd I